%20(Facebook%20Profile%20Frame)%20(3).png)
POSITIVE CUSTOMER FEEDBACK
What Our Amazing Customers Say About Us:
Jou Kar / Big 5 Motors, delivering superior customer service, quality cars at competitive pricing, taking customer service beyond excellence going the extra mile for their clients. At Jou Kar/B5M you become part of a motoring family, no excuses business, thriving on integrity and reliability with true customer value add. Support Jou Kar/B5M, where the customer comes first, TX Christo, I was privileged to buy a car from your company, I am very very happy
STEPHAN BARNARD
Ons opregte dank aan Christo - ons is so in ons skik met die Suzuki Alto. Baie dankie vir al die moeite met die oorhandiging van die kar- was 'n heuglike oomblik en die pragtige geskenkie word baie waardeer. Baie dankie nogmaals
HARLENE LOTTERING
All i can say is thank God that you allowed me to meet Christo Kruger. Nee dit is nie te goed om waar te wees nie, jy kry nog awesome mense en hierdie absolute heer doen meer as wat enige klient verwag. Ek beveel hom aan enige persoon enige tyd aan. Baie dankie julle is awesome mag jul besigheid van krag tot krag gaan. Ons moet mense soos julle ondersteun!!!!
Ek is vandag 'n baie gelukkige kliënt. Die diens wat ons van Christo ontvang het, was 'n eerste. Gewoonlik is karkoop 'n baie onpersoonlike transaksie. Jy moet net "hier hier en hier" teken op die lyne. Hierdie keer was dit anders. Die hele frustrasie van karkoop is uit ons hande geneem en Christo-hulle het onmiddelik al die stress op hulle geneem en ons is heeltyd op hoogte gehou van die vordering. En die amptelike oorhandiging was 'n fees. Balonne en sjokelade. Ek voel nou soos 'n vriendin en nie 'n kliënt nie. Dankie julle twee vir al julle moeite. Ek sal julle beslis by enigeen aanbeveel.